top of page

Gereelde Vrae

Hoe werk ons skool proses?

Leerders wat na ons skool verwys word deur 'n skool sielkundiges, het n leer probleem wat veroorsaak dat hulle spesiale onderrig moet kry.


Ons leer hulle 'n ambag aan wat hulle die vermoë gee om 'n toekoms te hê.

Wat is die skoolfonds?

Die skoolfondswissel jaarliks vir die leerders. Daar is ook aditionele fondse wat by kom vir busgeld of koshuis verblyf afhangende van die leerder en sy situasie.

Watter ambagte is beskikbaar vir die leerders?

Ons bied verskillende ambagte aan vir die leerders.

​

Kantoorpraktyk             Motorherstelwerk

Haarkappery                 Houtwerk

Naaldwerk                     Landbou

Gasvryheidstudies       Messel en Pleister

Loodgietery                   Duikklop

Sweis en Metaal

Hoe kom die kinders by die skool en weer tuis?

Die skoolbusse ry elke dag van die skool om die leerders te gaan haal sowel as om hulle weer af te laai.

​

Ons het verskillende optel / aflaai punte deur die areas versprei.

​

Dan is daar n koshuis beskikbaar vir die leerders wat van ver af kom en hulle word elke Sondag opgelaai en weer Vrydae huitoe geneem.

Gereelde vrae: FAQ
Gereelde vrae: Gallery
bottom of page