top of page

Personeel

Olympia Skool se personeel werk met n hart vol liefde en passie vir hul kinders

Personeel: Files
Mnr Haupt.jpg

Gerhard Haupt

Prinsipaal

Geliefd deur studente en personeel, bring kennis, entoesiasme en vreugde na Olympia Skool. As ons Hoof is hy 'n onmisbare lid van die span.

​

Met meer as 20 jaar se ondervinding in onderwys glo Mnr Haupt dat 'n kind wat konstant deur gesonde, positiewe en produktiewe aktiwiteite gaan, nie die tyd of die begeerte sal hê om betrokke te raak by negatiewe gedrag nie. 

​

Mnr Haupt was as adjunkhoof by Heatherlands High aangestel en in 2017 het hy by Olympia Vaardigheidskool as die nuwe skoolhoof begin. 

Personeel: Staff
bottom of page