top of page
IMG_20200611_090310.jpg

Skool Vakke

Die akademiese program van Olympia Vaardigheid plaas die klem op alle aspekte van studentegroei en -ontwikkeling, terwyl dit aan die staatsvereistes voldoen.

​

Geskikte klasgroottes en uitsonderlike, gekwalifiseerde onderwysers stel ons in staat om 'n gemaklike en inklusiewe opvoedkundige omgewing te bied, terwyl ons verseker dat elke student die individuele aandag en ondersteuning kry wat hulle benodig.

​

Ons Akademiese vakke  vir leerders is:

Wiskunde

Afrikaans

Engels

Natuurwetenskap

Lewensvaardigheid (Insluistend Liggaams Oefening)

Skependekuns

​

Ons bied verskillende vaardighede in die skool aan vir elke leerder se behoeftes:

Gasvryheidstudies

Naaldwerk

Kantoorpraktyk

Haarkappery

Informasie en Kommunikasie Tegnologie ( Alle Leerders in Skool)

​

Sweis- en metaalwerk

Houtwerk

Motorherstelwerk

Loodgietery

Messel en Pleister

Duikklop

Landbou

Skool vakke: Academics
bottom of page