top of page
11.png

Gasvryheidstudies / Hospitality studies

In hierdie ambag leer hulle die basiese beginsels om in die Restaurant bedryf en Hotel industrie te funksioneer. 

​

Leerders kry opvoeding in die higieniese faktor en alle aspekte om in die kombuis te werk te gaan.

​

Hulle leer hoe om kos voor te berei en hoe om die kos in n ordetlike manier te voorsien.

​

Hulle leer hoe om te bak, kook, eetgerei  gewoontes en soveel meer

Gasvryheidstudies / Hospitality Studies: Activities
Gasvryheidstudies / Hospitality Studies: Gallery
bottom of page