top of page
IMG_20200611_092328.jpg

Oor Olympia Vaardigheidskool

Volhard en Oorwin

Olympia skool volg 'n beroepsgerigte kurrikulum waarbinne die leerder voorberei word om hom met vaardighede te bemagtig om na skool die aarbeidsmark te kan betree

​

Om die leerder toe te rus met moreel aanvaarbare norme en standarde.
Om die leerder te lei na emosionele volwassenheid deur middel van terapeutiese programme.
Om die leerder se liggaamlike vermoens en talente te ontdek en ontwikkel.

Om die leerder die nodige vaardighede aan te leer.
Om die leerder se spesifieke onderwysbehoeftes te identifiseer.

Ons Visie: Om leerders te lei en te bemagtig sodat hy sy plek as volwaardige onafhanklike persoon in die samelewing kan handhaaf.

Inligting van Skool: About Us
bottom of page