top of page

Olympia Vaardigheidskool Geskiedenis

Bou aan 'n Blink Toekoms

In die 19de eeu was Olympia geken as die Pacaltsdorp Nywerheidskool.  Ons het in 2001 as Olympia Vaardigheidskool  heropen. 

​

Die leerders ontvang soveel meer as 'n gewone opvoeding. Ons is trots daarop om 'n unieke, opwindende omgewing te skep wat alle soorte leerders omhels en akademies sowel as persoonlik groei bevorder.


Studente en gesinne word ook verwelkom in 'n dinamiese en ondersteunende gemeenskap. 

Olympia Skool_edited.jpg
Olympia Geskiendenis: About Us
bottom of page