top of page
1.png

Houtwerk / Woodwork

Die bemestering van 'n vaardigheid of Tegniek word aangeleer om "iets" te maak / 'n produk uit materiaal (Hout) wat produktief aangewend kan word in die samelewing.


Leerders word aangeleer om met die volgende masjiene te werk met die toepaslike veiligheidsmaatreëls: 

  • Bandsaag

  • Sirkelsaag

  • Wipsaag (Jig-saw)

  • Houtdraaibank

Houtwerk / Woodwork: Activities
Houtwerk / Woodwork: Gallery
bottom of page