top of page
Ambag logos.png

Information and Communication Technology

By Olympia Skool gaan elke leerder deur sy 4 jaar met hierdie ambag. Elke jaar leer hom n nuwe vaardigheid in rekenaars aan.

​

Ons leer hulle rekenaar vermoë aan om in die toekoms n groot sukses te kan maak van hulself. 

​

Hulle leer die basiese rekenaar tegnology verstaan van Microsoft Office tot rekenaar beheer. 

​

Hoe om die rekenaar aan te skakel, hoe om hom te gebruik. Hulle leer hoe om Presentations, Excel dokumente en Word documente te gebruik.

​

Hoe om jou muis, sleutelbord en rekenaar skerms op te pas en gebruik sonder om dit seer te laat kry.

​

Tik word geleer, regte hand gebruik en soveel meer.

​

In die ambag leer ons hulle die beste manier om eendag te kan se ek weet hoe n rekenaar werk.

Information and Communication Technology: Activities
Information and Communication Technology: Gallery
bottom of page