top of page
4.png

Landbou / Agriculture

Lanbou speel ,n baie belangrike rol in die Suid Kaap. Tot 27% van ons streek se inkomste is afhanklik van landbou. Daarom is dit vir ons van kardinale belang dat ons Landbou as ,n vak promofeer.


Ons wil hulle toerus om die landbou sektor na die beste van hulle vermoë te betree. Daarom lei ons hulle op om ,n hoëlistiese oorsig van landbou te hê en ‘n goeie kennis van die praktyk aan te leer.


Die leerders raak vertroud het verskeie aspekte van landbou.
Hulle leer plant, ploeg en skoffel. Hulle leer om met beeste te werk, heinings te span en die belanrikheid van water besparing in ons omgewing.


Hulle leer hoe ,n groot rol landbou nie net vir ons omgewing is nie maar ook vir die hele wêreld. Ons rus hulle toe om met vertroue die landbou sektor te betree na hulle viedejaar by Olympia.

Landbou / Agriculture: Activities
Landbou / Agriculture: Gallery
bottom of page