top of page
5.png

Loodgietery / Plumbing

In die ambag interpreteer leerders hoe om planne en konstruksiespesifikasies uit te lê van pype, dreineringstelsels en ander loodgietersmateriale.


Installeer pype en toebehore, soos wasbakke en toilette, vir water, stoom, lug of ander vloeistowwe. Leer ook die instalering van ondersteunings vir pype, toerusting en toebehore voor installasie.

Loodgietery / Plumbing: Activities
Loodgietery / Plumbing: Gallery
bottom of page