top of page
2.png

Naaldwerk / Needlework

In die klas leer ons dogters die basiese vaardighede om herstelwerk aan klere te doen sowel as kledingstukke te maak. 

​

Naaldwerk sluit in hekelwerk, breiwerk handwerk en borduurwerk wat leerders die vaardigheid gee om n onderneming te kan begin. 

​

Naaldwerk is handwerk vir dekoratiewe naaldwerk en tekstielkuns. Enigiets wat 'n naald vir die konstruksie gebruik, kan naaldwerk genoem word.

​

Hierdie vaarigheid word aangeleer vir die leerders

Naaldwerk / Needlework: Activities
Naaldwerk / Needlework: Gallery
bottom of page