top of page
3.png

Sweis / Welding

Sweisers vervaardig en monteer metaalstrukture en -toerusting deur die gebruik van sweisers, snyers, vormers en meetgereedskap.


Sweisers leer die vervaardiging van metaalprodukte volgens die klant- of werkgewerspesifikasies.


Hulle gebruik verskeie sweismasjiene om metaal toerusting en strukture van verskillende groottes te herstel en te onderhou.

Sweis / Welding: Activities
Sweis / Welding: Gallery
bottom of page